Kalie van Heerden Eiendomme

Farm Properties

Murraysburg 1

304 GVE
R17 430 000
Bees en wildsplaas. Geen deurpad op die plaas.
Goed bekamp met standhoudende fonteine.
10 Gronddamme wat redelik lank water hou.

Abderdeen

+/- 4000ha
R18,9 m
Aangrensend is 1375 ha vir R2 500 per ha beskikbaar

15ha spulpunte. Besonderse opstal. Eskom krag.
Goeie, maklike boerbare veeplaas.

Alldays

2130 Ha.
R 18 m

27 km Electrified Game Fence
Eskom
Tools, Machinery + Equipment
Main lodge, Tented camp, Farm house + Buildings, 3 Workers houses, Shed.
Game: Impala, Kudu, Blue Wildebeest, Red Hartebeest, Oryx, Eland, Nyala, Bushbuck, Giraffe, Zebra, Waterbuck

Graaff-Reinet 1

1760 ha
R4,5 m
This farm has an impressive view and with its mountains, valleys and two fountains makes for a good deal.

No homestead but Eskom electricity is available.

Graaff-Reinet 2

R 6,3 miljoen

Baie mooi woning met pragtige uitsig

Daar kan n paar skapies loop en wild doen baie goed

Graaff-Reinet 3

1976 ha
365 GVE
R20,79 mil

Baie mooi opstal met Eskom krag.
90ha Bewerkbare lande
48 Kampe
Skaap, bees en wildsplaas

Nieu Bethesda 2

2350ha
R8,23 mil

Jagtershut, Eskom.
10 Kampe elk met 2 - 3 waters vanaf fonteine.
5ha Lusern word gevloed met fonteinwater.

Nieu Bethesda 3

3000ha
15 ha GVE
R14,6 mil

Mooi opstal met bestuurders huis.
Lock, stock and barrel:
+/- 150 Beeste, +/- 300 Skiller Percys
Spingbokke, Blesbokke, Swartwilde beeste, kudus
Rivier loop deur die plaas.
11 Kampe - 2/3 heuwels, 1/3 vlakte veld.
2 trekkers met sleepwaens ens.
Windpomp gereedskap ens.

Nieu Bethesda 4

45 km vanaf Niew Bethesda
1042 Ha
16 Ha / GVE
R5 miljoen
11 kampe
Net fonteine, Seekoeirivier loop deur plaas
8 Ha ontwikkelde lande (35 ha is beskikbaar)
Gepleisterde kliphuis wat voorsien word van fontein water
3 Arbeiders huise
Elande, Rooihartebeeste, Vaal+Rooiribbokke, Koedoes, Steenbokkies.

Colesberg

+- 7200 ha
R41 m

Mooi postal, Seekoei rivier loop deur plaas, +- 27 kampe, 45 ha spilpunte, n ooi plaas

Nelspoort

+- 4200 ha

160 GVE

R 7,5 miljoen

Veeplaas met voldoende water in elke kamp.

Lainsburg

n Lekker groot plaas in Lainsburg beskikbaar

Goeie soetveld wat uit leegtes, voorskoot en bergveld bestaan

Ons het plase landwyd.
Gesels gerus met my oor waarna jy opsoek is.

Contact Us

Kalie van Heerden

+27 82 568 4592
dehoop@wam.co.za