The secret is out!
Nestled in a little-known valley in the Karoo lies the village of Murraysburg.
The little town with the big heart. Framed by the beautiful Sneeuberg mountains on one side and the Buffalo River and stunning Karoo scenery on the others, Murraysburg is a town that time has almost passed by.
It is a town for all seasons, and for all reasons, that captures the essence of the pristine Karoo and it's wonderful people better than any other town we know.
Someone described its special appeal as being more about what it is not, than what it is.
We like to think of it as our beautiful secret, and we would like to share our secret with you...
Murraysburg News
VLV Opvoeding en Kultuur Mei 2022
Twee kundige, goed voorbereide sprekers was aan die woord by hierdie Opvoeding en Kultuur vergadering op Murraysburg. Albei het hul praatjies aangevul met blitsflitsaanbiedings. Leesgereedheid. Chrisna Avenant, onderwyseres en ma van ’n peuter, sê dat leesgereedheid die leesproses baie vergemaklik. Ouers en versorgers kan self baie doen om kleuters leesgereed te kry. Sy bespreek…
Read MoreVLV Opvoeding en Kultuur Mei 2022
Twee kundige, goed voorbereide sprekers was aan die woord by hierdie Opvoeding en Kultuur vergadering op Murraysburg. Albei het hul praatjies aangevul met blitsflitsaanbiedings. Leesgereedheid. Christa Avenant, onderwyseres en ma van ’n peuter, sê dat leesgereedheid die leesproses baie vergemaklik. Ouers en versorgers kan self baie doen om kleuters leesgereed te kry. Sy bespreek…
Read MoreLeefstyl 13 April 2022
Loombrei-demonstrasie: Hierdie interessante, nuwe manier van brei/weef is aan die meeste van die lede onbekend. Op haar kenmerkende deeglike manier, demonstreer Alna Theron aan ons hoe om die verskillende “looms”/weeframe suksesvol te gebruik om ’n verskeidenheid artikels te weef. Sy vertoon ook artikels wat met verskillende breidraaddiktes geweef is. Sy deel wenke tot sukses. …
Read MoreVLV Kunste en Handvlyt 9 Februarie 2022
Adri Krüger, sameroeper van Kunste en Handvlyt, Murraysburg vertel van die nuwe Suid-Afrikaanse musiek wat sy gereeld by die Hoërskool Murraysburg, waar sy ’n onderwyseres is, by die leerders hoor. Haar interessante bespreking van die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse musiek deur die eeue vanaf die 1600’s tot nou, sluit die volgende enkele interessanthede in: Tydens…
Read MoreDames oggend September 2021
Michelle Swiegers, regs bo, Chrisna Avenant, Hannelize van Heerden en Elana Grobler middel links, Renée Swanepoel middel regs. Murraysburg VLV voorsitter, Renée Swanepoel, het die 30 gaste en 10 VLV lede welkom geheet met die voorlees van ’n gedeelte van ’n gedig van Karen Zoid: ”En as jy ooit voel Die lewe is net…
Read MoreKersmark en VLV-afsluiting 2021
Murraysburg se Kersvergadering en Kersmark het in die pragtige tuin van Paul en Jeanette Avenant plaasgevind. 18 Uitstallers se stalletjies was reeds om die vergaderplek opgeslaan en het gesorg vir ’n feestelike en gemoedelike atmosfeer. 23 uit 24 van ons lede het die vergadering bygewoon, sowel as 32 gaste en 23 kinders! Soos elke…
Read MoreMurraysburg boekklub – Oktober 2021
Artiekel deur: Theresa Troskie Op 7 Oktober het die Boekklub weer ouder gewoonte in die Ou Waenhuis, koffiewinkel van Maryn de Klerk, bymekaar gekom vir ’n aanbieding. Magda van Heerden van Weltevrede was aan die woord. Met die aankoms het elkeen ’n nommer getrek en is ons daarvolgens in 2 spanne verdeel. Ons almal is…
Read MoreKunste en Handvlyt 12 Mei 2021
KUNSTE EN HANDVLYT BY VLV WAS ’n HEERLIKE “DOEN” VERGADERING! Adri Krüger, sameroeper, het die vergadering bekend gestel aan twee splinternuwe entrepreneurs-besighede in Murraysburg: ’n Jong, nuwe boervrou van Murraysburg, Riana van Heerden, is ’n gekwalifiseerde skoonheidsdes-kundige. Sy het al vir 10 jaar in die bedryf gewerk in S.A. sowel as oorsee, tot…
Read MoreDames oggend Oktober 2020
SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Al 6 studierigtings DATUM: 20 Oktober 2020 BERIGGEWER: Theresa Troskie VYFDE DAMESOGGEND VIR HUISHULPE IN MURRAYSBURG 35 gaste en 9 VLV lede het die oggend bygewoon. Susanna van der Merwe (Openbare Sake) het die byeenkoms afgeskop met ’n aangrypende dramatisering en praatjie oor: Respek vir jouself, jou medemens, jou…
Read More