News
Murraysburg News
VLV leer “string art”
August 19, 2024 - Renée Swanepoel
“String Art” oftewel spyker-en-wol kuns deur Adri Krüger Die lede word bekend gestel aan “string art” oftewel spyker-en-wol kuns. Afdrukke van prente met redelik eenvoudige buitelyne word ge…
Read more
Gesondheid
July 2, 2024 - Renée Swanepoel
oplus_1058 Verskillende mediese sake tydens Gesondheidsvergadering op Murraysburg aangespreek Tinnitus: (Suising/geraas in jou ore.) Maretta Theron, Murraysburg se saamroeper van Gesondheid,…
Read more
VLV leer van Viëtnam
May 13, 2024 - Renée Swanepoel
Opvoeding en Kultuur-program: Saamroeper: Hannelize van Heerden stel Maretta Theron aan die woord. Maretta, haar man en broer het onlangs deur Viëtnam en Kambodja gereis. Sy vertel interessanthed…
Read more
Aanlyn werk + entrepreneurskap + verjaardae
March 21, 2024 - Renée Swanepoel
Renée Swanepoel en Marelize vanZylLouw en Adri Krüger Toerisme: Marelize van Zyl: Aanlynwerk Wat beteken dit om aanlyn te werk? Dit beteken jy doen jou werk soos in jou kantoor, maar by die hui…
Read more
Troetelkombersies!
December 7, 2023 - Renée Swanepoel
Een van ons Murraysburg-vriendinne, Vonita Nieuwenhuys, is in ‘n stryd met borskanker gewikkel. Een van ons VLV-lede het die idee van ‘n troetelkombersie vir haar ‘n werklikheid gemaak. Die hekel blok…
Read more
Kersmark en Afsluiting
November 12, 2023 - Renée Swanepoel
Ds. Luané McLachlan bring vir ons ’n Kersboodskap. Sy lees ’n stuk uit die Lig voor wat handel oor die 100 skape waarvan een weggeraak het. (Geskryf deur Sieg Louw.) Sy lees ook die gelykenis voor…
Read more
Dr Jaco Pienaar en die lewende hawe skip!
October 17, 2023 - Renée Swanepoel
Die Al Messilah, Lewende hawe vervoerskip na Koeweit en Oman Spreker: Dr. Jaco Pienaar, veearts. Dr. Jaco Pienaar, veearts van Murraysburg, was vanjaar van 26 Julie tot 15 Augustus ’n onafhanklike wa…
Read more
DAMES OGGEND SEPTEMBER 2023
September 28, 2023 - Renée Swanepoel
7 de Damesoggend vir Huishulpe Op 14 September was dit weer tyd vir ons jaarlikse bederfdag vir ons huishulpe. 40 dames het opgedaag en 9 lede was teenwoordig. Die voorsitter, Renée Swanepoel, het…
Read more
VLV leer van pottebakkery
September 27, 2023 - Renée Swanepoel
Pottebakkery Werkswinkel Adri Krüger, saamroeper van Kunste en Handvlyt, verwelkom vir Janet Kingwill. Janet is ’n bekende plaaslike kunstenaar, sy het ons ingelei in die wêreld van die potteb…
Read more
Matriekbemagtiging
September 27, 2023 - Renée Swanepoel
17 de BEMAGTIGINGDAG VIR 56 MATRIEKS – MURRAYSBURG HOëRSKOOL OPENING & VERWELKOMING: – Gesondheid – geestesgesondheid Theresa Troskie GEDRUKTE BOEKIE vir elke leerling: Wenke en voorbeelde vir…
Read more
VLV Potpourrie Augustus 2023
August 9, 2023 - Renée Swanepoel
Voorlesing: Alna Theron doen ’n prettige voorlesing geskryf deur Kristel Loots uit die Rooi Rose: Eerbare vrou bak en brou: ’n stadsmeisie word boervrou/skoondogter en sluit by die VLV aan. Sy besef s…
Read more
VLV Leefstyl 2023
April 16, 2023 - Renée Swanepoel
Lugbraaier of Waaierbraaier of Airfryer. Wat is dit? Dit is ’n kombuistoestel wat kos d.m.v. warmlugsirkulasie gaarmaak. Hulle is tegnies ontwerp om die voordele van die konvensionele diepbraaier en d…
Read more
My journey met borskanker
March 12, 2023 - Renée Swanepoel
My reis met kanker: Juanita Bellingan wat in Murraysburg-distrik boer, het na ongereelde maandstondes geweet dat sy ’n dokter moet besoek. Sy het ’n familiegeskiedenis van kanker en is toe ook op 27-j…
Read more
VLV begin met POTPOURRI!
February 11, 2023 - Renée Swanepoel
SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Potpopurri-vergadering DATUM: 8 Februarie 2023 BERIGGEWER: Theresa Troskie Bol ’n Vlieg ’n Vliegwyfie lê tot 900 eiers in haar lewe van plus minus 30…
Read more