Clubs

Boek klub

Once a month on a Thursday afternoon
Theresa Troskie
+27 49 853 6237 / +27 84 6226 237
quagga@isat.co.za

Die Murraysburg Boekklub bestaan tans uit 13 lede en 3 vaste besoekers.  Ons vergader maandeliks dwarsdeur die jaar by die Kweperlaan Koffiewinkel.   Kennisgewings geskied deur ’n whatsApp-groepie. Lede betaal by elke byeenkoms R50 vir die boeke vir die volgende maand en R20 vir tee en koffie aan Kweperlaan. Besoekers betaal slegs as hulle ’n byeenkoms bywoon.   Lede koop boeke aan en bespreek dit as dit hul beurt is.  Hoewel besoekers betaal, is dit hul keuse om nie boeke aan te koop en te behandel nie.  Die Boekklub se boeke word by die Kweperlaan gehou en is uitsluitlik vir lede om uit te neem.

Tuinbou Klub

Once a month on a Wednesday
Linda van den Berg
+27 82 835 6939
linda7409@gmail.com

Dates

March 15: Tuinbou - Franse kos demo

April 26: Tuinbou

May 17: Tuinbou

August 16: Tuinbou

September 20: Tuinbou

October 18: Tuinbou

November 8: Tuinbou

Vroue Landbou Vereniging

Once a month on a Wednesday afternoon
Renée Swanepoel
+27 82 784 4487
john.renee@telkomsa.net

Dates

March 8: VLV - Gesondheid

March 14 – March 15, 2017: VLV - Sirkel Noord-Karoo konferensie

March 25: NG Kerkbasaar

April 19: VLV - Potpourri

April 19: VLV dinner

May 20: VLV- Matriekbemagtiging

May 24: VLV - Opvoeding en Kultuur

June 21: VLV - Landbou en Tuinbou

August 17 – August 18, 2017: VLV Kongres

August 22: VLV - Openbare Sake

October 11: VLV - Leefstyl

October 11: VLV dinner

November 15: VLV - Kersprogram

Kunsgons

Once a month a group of people come together to just enjoy making art, helping each other.

 

Janette Kingwill:  +27 83 993 2052
Sarie Reynolds: +27 76 714 7482
IMG_5119