Die Stal
Twee smaakvol gerestoureerde stalle wat deel is van een van die oudste huise in Murraysburg. Hier kan jy in vrede werk of ontspan met voël gesang in die pragtige groen tuin. Hier word jy deel van die siel van die Karoo en sy mense.
Selfsorg eenheid
Die eenheid bestaan uit twee volledig toegeruste slaap kamers elk met sy eie badkamer. Beddegoed, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. Een kamer is toegerus met met twee enkel beddens en die ander met ’n dubbel bed.
Besoekers het toegang tot ’n gemeenskaplike volledig toegeruste tuin kombuis. ‘n Gemeenskaplike braaiplek is beskikbaar.
Fasililteite:
- Veilige parkering.
- Swembad
- Selfoon ontvangs.
- Waaiers
Kontak ons
Paul en Jeanette Avenant
0833056691 / 0438440008 na ure 0438440040 | |
plajan60@gmail.com | |
Voortrekker st. 23, MURRAYSBURG. ( Sir George Grey st. vir GPS) |