Prickly Pear Guesthouse

Prickly Pear Boutique Guesthouse bied ‘n egte, luukse Karoo-kuier. Ons gebruik slegs die heel beste gehalte linne om jou die heel beste nagrus te waarborg. Ons gastehuis bestaal uit twee dubbelkamers, elke met hul eie en-suite badkamer. Daar is altyd vars blomme in die kamers, vars vrugte om aan te peusel, verskeidenheid ontbytgraan om van te kies, tuisgebakte beskuit en oorgenoeg koffie en tee, gratis sjerrie met aankoms, daaglikse skoonmaakdienste (indien versoek), geselekteerde DSTV-kanale, gratis hout vir braai, etes slegs op versoek en die vriendelikste diens in Murraysburg!

Self-catering

Can provide Braaipack, salad, bread with butter, jam and cheese at extra cost with prior arrangement.

Establishment description

Kitchen Fully equipt kitchen with 2 plate stove and oven, fridge, freezer, microwave, etc.
Yellow Prickly Pear Room - Toegerus met ‘n dubbelbed met donsduvet en beste gehalte linne, twee bedkassies, verwarmer, tweepunt kragproppe, spieël, klerekas, elektriese kombers, gastesepie, vars blomme, pepperminte.

-Het ‘n en-suite dadkamer met twee stelle gehalte handoeke, wasbak, toilet en stort en handeseep-en-handeroom by wasbak.

Pink Prickly Pear Room - Toegerus met ‘n dubbelbed met donsduvet en beste gehalte linne, twee bedkassies, verwarmer, tweepunt kragproppe, spieël, klerekas, elektriese kombers, gastesepie, vars blomme, pepperminte, rak vol tydskrifte.

-Het ‘n en-suite dadkamer met twee stelle gehalte handoeke, dubbele wasbakke , toilet en outdydse victoriaanse pootjiesbad en handeseep-en-handeroom by wasbak.

Braai area    Yes
Lounge area     Yes

Facilities:

  • DSTV available
  • Electic under blankets
  • Fan's in all the bedrooms
  • Private braai Area
  • Free secure parking

Contact Us

Riana or Sophia

Riana: 073 810 9676

Sophia 082 759 9715

Landline: 049 844 9611

vastrap@vastrap.net
In town

Darlingstraat 19, Murraysburg

GPS : -31.960607, 23.761713