Boekklub – Augustus 2018 Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code Maryn de Klerk was die aanbieder van Augustus 2018 se byeenkoms. Soos altyd, is daar lekker saamgekuier by die Ou Waenhuis koffiewinkel. Maryn doen altyd baie moeite met 'n mooi gedekte teetafel en heerlike verversings en het 'n hele versameling baie interessante boeke behandel.

Hartebreker -- James Styan. (Biografie van die baanbreker hartchirurg, Christiaan Barnard.)

The Alchemist -- Paulo Coelho. (Die noodsaaklikheid om jou lewensdroom te vind.)

Die tuiskoms van Wilhelmina Radebe -- Marinda van Zyl. (Historiese roman oor die onlustejare in SA, gesien uit die perspektief van 'n 80 jarige swart vrou wat dit self ervaar het.)

Selma en Louise -- Susan Coetzer. (Twee boesemvriendinne wat alles gedeel het, kom agter dat daar hartsgeheime is wat hulle nie met mekaar gedeel het nie -- en die noodwendige gevolge daarvan.)

Drieklawerblaar --  Christine Barkhuizen le Roux. (Drie mense wat mekaar glad nie ken nie, maar wie se lewens deur hul verlede met mekaar verbind is agv die geheime van hul voorsate.)

Maryn de Klerk

Feature Images - The image next to artcile extract