Boekklub – Julie 2018 Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code Die Julie byeenkoms is op die plaas, Quaggasdrift, aangebied. Dit was die aanbieder en gasvrou, Theresa Troskie, se verjaardag en daarom het sy die lede uitgenooi vir 'n kuiertjie saam met die boekaanbieding. Omdat dit 'n spesiale geleentheid was, het Theresa die boekklublede bederf met 'n groot verskeidenheid boeke uit verskillende genres.By 'n knetterende kaggelvuur met die wintersonnetjie op ons skouers en 'n glasie sjerrie in die hand, is die boeke behandel. Na 'n heerlike ete en stimulerende geselskap, het die lede die Sneeuberge gegroet en terug dorpwaarts gekeer.

Pigs in Heaven -- Barbara Kingsolver

Flesh and Bone and Water -- Louiza Sauma

Behold the Dreamers -- Imbolo Mbue

The Printmaker -- Brondwyn Law-Viljoen

The Boy who could keep a Swan in his Head -- John Hunt

My Grandmother sends her Regards and Apologies -- Fredrik Backman

Cutting for Stone -- Abraham Verghese

The Last Mile -- David Baldacci

The Tattooist of Auschwitz -- Heather Morris

The Calling of Katie Makanya -- Margaret McCord

Alone in Berlin -- H. Falada

Theresa Troskie Feature Images - The image next to artcile extract