Eerste VLV van 2026 op 11 Februarie Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code <img class="size-medium wp-image-3174" src="https://murraysburg.co.za/wp-content/uploads/2026/03/Flippie-en-Adrie-Conradie-225x300.jpg" alt="" width="225" height="300" /> Ons voorsitter, Renée Swanepoel, stel vir Flippie Conradie aan die woord. Flippie het ’n “bytplekke/jeukplekkie” op sy knie gekry, binne dae kon hy nie loop nie en is sy been geamputeer. Hy moes ook gou weer ’n tweede operasie ondergaan waar daar nog weefsel verwyder is. Flippie deel hierdie traumatiese gebeurtenis met ons. Hy vertel wat hy fisies ervaar het, hy deel sy emosies asook sy ervaring in die hospitaal en sy rehabilitasie. Sy vrou, Adrie, vul sy vertelling aan en deel met ons dié dinge wat haar sterk gemaak het deur hierdie groot en traumatiese krisis in hul gesin se lewens. <strong> </strong> Feature Images - The image next to artcile extract