Troetelkombersies! Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code Een van ons Murraysburg-vriendinne, Vonita Nieuwenhuys, is in 'n stryd met borskanker gewikkel. Een van ons VLV-lede het die idee van 'n troetelkombersie vir haar 'n werklikheid gemaak. Die hekel blokkies (15 X 15 cm, 143 in totaal) was genoeg vir 'n queen bed en die brei blokkies (15 X 15 cm, 56 in totaal) is 'n lekker tv-kamer kombersie. Ons dink almal se handewerk het pragtig bymekaar gekom. 36 dames het al hierdie blokkies gebrei en gehekel. <img class="alignnone size-medium wp-image-2200" src="https://murraysburg.co.za/wp-content/uploads/2023/12/brei-kombersie-276x300.jpg" alt="" width="276" height="300" /> <img class="alignnone size-medium wp-image-2201" src="https://murraysburg.co.za/wp-content/uploads/2023/12/hekel-kombersie-218x300.jpg" alt="" width="218" height="300" /> Feature Images - The image next to artcile extract