MURRAYSBURG VOORBEREIDING SKOOL SING BY VLV Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code Die Leefstylsameroeper van Murraysburg, Noord-Karoo, Adrie Conradie het vanjaar ’n baie geslaagde mini-skou aangebied. Omdat dit nou na baie jare weer in Murraysburg wemel van die klein kindertjies, het sy moeite gedoen en klasse geskep waarin die kinders kon deelneem. By die afgelope Leefstylvergadering in April is die pryswenners beloon met ’n koevertjie met kontant. Die kleingoed van die Murraysburgs Voorbereiding Skool, onder leiding van Elsjé Kruger, het ons vergadering opgekikker met die sing en dramatisering van drie liedjies! <a href="https://murraysburg.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Leefstylvergadering-Mbg-Voorbereidende-Skool.jpg"><img class="alignnone size-medium wp-image-1422" src="https://murraysburg.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Leefstylvergadering-Mbg-Voorbereidende-Skool-300x225.jpg" alt="" width="300" height="225" /></a> Feature Images - The image next to artcile extract