Tuinbou & Leefstyl besoek Richmond Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code Die Tuinbouklub het op 30 Mei 2018 n Geskied"kunstige" oggend te Richmond geniet. Ons het besoek gaan aflê by die Perdemuseum - een van die enigste twee in die wêreld wat aan die saalperd gewy word, asook die MAP internasionale kunsgalery. Hier kon ons sien hoe kunstenaars van wyd en syd kuns skep uit enige materiaal waaraan jy moontlik kan dink. Ons sluit die oggend af met n heerlike middagete by die Cafe & Rooms gastehuis en restaurant, wat herinner aan die straatrestaurantjies in Frankryk en Italië. Hier het ons smullekker "wood fired" pizzas, oondgeroosterde groente en vars slaai uit die tuin geniet. Met al hierdie skatte byna op ons voorstoep, is n besoek aan Richmond beslis n moet vir elkeen. Baie dankie aan Mia Theron vir hierdie interessante oggend. <a href="https://murraysburg.co.za/wp-content/uploads/2018/06/Tuinbou-1.jpg"><img class="alignnone size-medium wp-image-1447" src="https://murraysburg.co.za/wp-content/uploads/2018/06/Tuinbou-1-300x225.jpg" alt="" width="300" height="225" /></a> Feature Images - The image next to artcile extract