VLV 17 Junie 2026 Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code Riana van Heerden is ’n baie bekwame skoonheidsdeskundige, haarkapster, grimeerkundige in Murraysburg-distrik. Aan die hand van ’n blitsflitsaanbieding, lewer sy ’n uiters interessante praatjie oor “Hoe om jou vel gesond te hou”. Sy behandel die samestelling van die vel asook verskillende produkte wat vir sekere velprobleme help. Riana hou ’n vasvra en 3 gelukkiges wen goeie velprodukte as geskenke. Maretta Theron doen ’n grappige voorlesing wat groot byval by die lede vind: “Ek is dik vir ’n poeier en ’n kwas!” Maretta vertel kernagtig waarteen ’n mens moet waak dat jou brein so stadig moontlik moet verouder. Sy vra 7 vrae en gee 4 keuse-antwoorde waaruit die lede na elke vraag moet kies. Hierna moet lede hul punte optel. Volgens punte val elke deelnemer in ’n spesifieke groep. Maretta gee inligting oor elke groep sodat lede kan sien of hulle in ’n gevaarsone is of nie. <em> </em> <div class="mceTemp">oplus_34</div> Feature Images - The image next to artcile extract