VLV leer “string art” Article name Kies Katergorie Bed and Breakfast Boek Klub Camping Church DLV Farm Stay General Guesthouse Hunting Lodge In Town Out of Town PamG Self-Catering Spitskop TourismEvents Tuinbou Uncategorized VLV -- Parent -- Add New Article body Visual Code   “String Art” oftewel spyker-en-wol kuns deur Adri Krüger  Die lede word bekend gestel aan “string art” oftewel spyker-en-wol kuns. Afdrukke van prente met redelik eenvoudige buitelyne word gebruik:

Plaas prent op plankie.

Spykertjies word reëlmatig ewe ver van mekaar op die buitelyne ingekap.

Beplan dat daar by elke hoek of punt ’n spykertjie kom om te sorg dat die prentjie behoorlik gevorm word. Verwyder nou die prentjie.

Gebruik dun wol, hekeldraad of gare om die prentjie te span – oorkruis en van spykertjie tot spykertjie.

Spanwerk moet sinvol gedoen word om die prente te laat vorm aanneem en te laat uitstaan.

Die draad kan ook in lae gespan word om verskillende effekte te gee, byvoorbeeld spirale.

Jy kan meer as een keer om dieselfde spykertjie span.

Die buitelyn is belangrik. Die gebruik van ’n effe donkerder kleur om die buitelyn te beklemtoon werk goed.

Baie ingewikkelde portrette kan ook op hierdie manier gemaak word.

Feature Images - The image next to artcile extract