News

Murraysburg News

Opvoeding en Kultuur

June 2, 2025 - Renée Swanepoel

Pa’s en seuns wat saam boer Susanna van der Merwe het ’n goed nagevorste praatjie gelewer oor pa’s en seuns wat saam boer en hoe en wanneer die pa die aflosstokkie finaal aan die seun moet oorgee. Car…


Read more


Gesondheid en Dakar Tydren 9 April 2025

April 16, 2025 - Renée Swanepoel

Maretta Theron stel Linda van den Berg aan die woord.  Linda van den Berg, ’n baie ervare verpleegkunde met 18 jaar ondervinding in babasorg en neo-natale eenhede, deel  die nuutste mediese neigings,…


Read more


Leefstyl: vye en beet

March 10, 2025 - Renée Swanepoel

Beet was lank die weeskind by spoggerige etes, dit is nie waardeer of erken nie.  Dalk is dit as gevolg van die vlekke op klere en wit damastafeldoeke, asook die rooi beetsous wat al die ander kos op…


Read more


Meer as net mure: Die verlede, die hede en ’n stukkie van my!

February 21, 2025 - Renée Swanepoel

Dr. Anziske Kayster, kuratrise van die Graaff-Reinetse Museumkompleks, is al 28 jaar lank verbonde aan die museums.  Sy vertel dat sy verknog is aan die museum en dat dit, naas haar familie, haar twee…


Read more


Leef in die líg, lééf die lig en wees skítterend! (Susanna van der Merwe)

November 22, 2024 - Renée Swanepoel

2024 was ’n besonderse lang jaar as ’n mens kyk na die woelinge regoor die wêreld, maar nogtans is die jaar soos ’n vingerklap verby!  Kan jy jou 2024 in een woord opsom?  Dalk vreugde, angs, teleurst…


Read more


Landbou en Tuinbou

October 30, 2024 - Renée Swanepoel

Wilna Pienaar Dirk van der Merwe gee vir oulaas raad.         Chrisma van der Merwe en Tino Brouwers Elana Grobler het baie loof en blomme gebring, William Dokter, Pieter Dokter, Tino Brouwers en Henr…


Read more


VLV leer “string art”

August 19, 2024 - Renée Swanepoel

  “String Art” oftewel spyker-en-wol kuns deur Adri Krüger    Die lede word bekend gestel aan “string art” oftewel spyker-en-wol kuns. Afdrukke van prente met redelik eenvoudige buitelyne word ge…


Read more


Gesondheid

July 2, 2024 - Renée Swanepoel

oplus_1058 Verskillende mediese sake tydens Gesondheidsvergadering op Murraysburg aangespreek   Tinnitus:  (Suising/geraas in jou ore.)  Maretta Theron, Murraysburg se saamroeper van Gesondheid,…


Read more


VLV leer van Viëtnam

May 13, 2024 - Renée Swanepoel

Opvoeding en Kultuur-program:  Saamroeper:  Hannelize van Heerden stel Maretta Theron aan die woord.  Maretta, haar man en broer het onlangs deur  Viëtnam en Kambodja gereis.  Sy vertel interessanthed…


Read more


Aanlyn werk + entrepreneurskap + verjaardae

March 21, 2024 - Renée Swanepoel

  Renée Swanepoel en Marelize vanZylLouw en Adri Krüger Toerisme:  Marelize van Zyl:  Aanlynwerk   Wat beteken dit om aanlyn te werk?  Dit beteken jy doen jou werk soos in jou kantoor, maar by die hui…


Read more


VLV skop 2024 af!

February 26, 2024 - Renée Swanepoel

    Murraysburg 7 Feb 2024 POTPOURRI


Read more


Troetelkombersies!

December 7, 2023 - Renée Swanepoel

Een van ons Murraysburg-vriendinne, Vonita Nieuwenhuys, is in ‘n stryd met borskanker gewikkel. Een van ons VLV-lede het die idee van ‘n troetelkombersie vir haar ‘n werklikheid gemaak. Die hekel blok…


Read more


Kersmark en Afsluiting

November 12, 2023 - Renée Swanepoel

Ds. Luané McLachlan bring vir ons ’n Kersboodskap.  Sy lees ’n stuk uit die Lig voor wat handel oor die 100 skape waarvan een weggeraak het. (Geskryf deur Sieg Louw.)  Sy lees  ook die gelykenis voor…


Read more


Dr Jaco Pienaar en die lewende hawe skip!

October 17, 2023 - Renée Swanepoel

Die Al Messilah, Lewende hawe vervoerskip na Koeweit en Oman Spreker:  Dr. Jaco Pienaar, veearts. Dr. Jaco Pienaar, veearts van Murraysburg, was vanjaar van 26 Julie tot 15 Augustus ’n onafhanklike wa…


Read more


DAMES OGGEND SEPTEMBER 2023

September 28, 2023 - Renée Swanepoel

7 de Damesoggend vir Huishulpe   Op 14 September was dit weer tyd vir ons jaarlikse bederfdag vir ons huishulpe. 40 dames het opgedaag en 9 lede was teenwoordig.  Die voorsitter, Renée Swanepoel, het…


Read more